Hulpmiddels

Meer inligting aangaande boeke, artikels en klankopnames in Afrikaans oor huiskerke en ander Christelike onderwerpe kan op hierdie bladsy gekry word:

Neem asseblief kennis dat inligting aangaande Engelse boeke op die “Resources” bladsy gekry kan word.

NOU BESKIKBAAR OP HIERDIE BLADSY OF JOU GUNSTELING BOEKWINKEL!

Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddelik terug in u bank rekening. U moet egter binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het per epos daarvoor aanvra.

Huiskerke: Hoe? Hoekom?

huiskerke_hoe_hoekom

Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou. 

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Die waarheid omtrent bloedlyn vloeke

Hierdie boek is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan. 

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Die waarheid omtrent siektes en ander ellendes

die_waarheid_omtrent_siektes_en_ander_ellendes

Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om dit te voorkom. Dit is juis onkunde wat die verlossingswerk van Jesus Christus neutraliseer.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Is ons Bybels korrek?

is_ons_bybels_korrek

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Huiskerke Gemeente Planting Strategie DvD (Oudio)

huiskerk_gemeente_strategie_dvd

Hierdie strategiese hulpmiddel kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die “Huiskerk gemeente planting strategie” DVD kan deur middel van epos aangevra word

GRATIS: Huiskerke gemeente planting strategie Mp3

gemeente_planting_strategie_dvd

Om die Mp3 Klankopnames gratis af te laai of daarna te luister, klik op die skakels hier onder:

 

Sessie 1: Die Jesus Belewenis in Huiskerke

 

 

Sessie 2: Gees Bediening in die Huiskerk Gemeente

 

 

Sessie 3: Die Vyfvoudige Bediening in Huiskerke

 

 

Sessie 4: Besluitneming in die Huiskerk Gemeente

 

 

Sessie 5: Knelpunte Met Konsensus in Huiskerke

 

 

Sessie 6: Leerstellings in die Huiskerk Gemeente

 

Maak gebruik van ons “GCR Aktiverings-spanne” op ons “Great Commission Resources” webblad om u evangelisasie en kerk planting programme te mobiliseer en te aktiveer.

Huiskerke Woordstudies

1. Bybel gefundeerde leierskap

bybel_gefundeerde_leierskap

Hierdie woordstudie verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met betrekking tot die funksionering van die vyfvoudige bedienaars te verduidelik.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

2. Bediening in die huiskerk gemeente

bediening_in_die_huiskerk_gemeente

Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te rus vir hulle dienswerk word in die boek uiteengesit. 

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Terug na die Tuisblad

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye

Leave a Comment