Home

Our vision is to be a compass in a dark and chaotic world

Dear guest, welcome to our website. The purpose of this website is to supply the children of God, all over the world, with good Christian resources like books, manuals, audio messages, articles, and other material. We provide our guests with information about house churches and other topics relating to the Christian faith. We feel that we provide direction in terms of what God is doing right across the world today. Feel free to explore the freshly updated posts relating to current affairs and general Christian topics.

All resources in English can be obtained on the resources page and the relevant links.

FREE RESOURCES!

Please visit our NEWS and our RESOURCES pages for lots of FREE books and other reading material based on the true and authentic word of God. These resources are excellent study material and free for everyone. For more information, click on the link below:

FREE DREAMS SYMBOLS DICTIONARY!

This dictionary was compiled because of the pure need for an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary. It was also written to make it available to all Christians, free of charge, right across the world. There was not a trustworthy and free dreams and visions symbols dictionary available at the time of the writing of this dictionary.

Suid-Afrikaanse huiskerke

Ons het hierdie webwerf van stapel geloop om die Suid-Afrikaanse huiskerk gemeenskap te dien met ’n doeltreffende huiskerk gemeente fasilitering platform. Ons fokus is om die nodige hulpmiddels te verskaf wat hulle in staat stel om outentieke huiskerk gemeentes te plant en in stand te hou.

Ons is heeltemal oortuig daarvan dat God sy kerk nie net wil terugneem na die ongekunstelde eenvoud van die Nuwe-Testamentiese kerk nie, maar dat Hy ook ‘n nuwe pad met ons wil loop na geestelike hoogtes wat nog nooit ervaar is nie.

Alle vyfvoudige bedienaars, huiskerk lidmate en ook enigiemand wat meer oor huiskerke te wete wil kom, word vriendelik uitgenooi om die webwerf gereeld te verken en die nodige hulpmiddels aan te skaf.

Neem asseblief die vrymoedigheid om met ons kontak te maak. Aanbevelings vir verbeterings is altyd welkom omdat ons hierdie diens aan u ‘n vreugdevolle ondervinding wil maak.

BOEKE  EN  STUDIEMIDDELS

Spesiale studie materiaal aangaande kerkleierskap, bediening in die huiskerk gemeente asook algemene onderwerpe nou beskikbaar op die “Hulpmiddels” bladsy. Klik op die skakel hier onder:

KORT ONDERWERP STUDIES

Klik op die skakels links op elke webblad vir kort onderwerp studies. Heel bo is die nuutste inskrywings gevolg deur ouer studies in plasing volgorde.

As enige van die materiaal op hierdie webwerf vir jou van enige waarde was, deel dit asseblief met ander mense. Versprei ons webblad adres en ander besonderhede aan vriende en kennisse en vertel ander van ons. Gebruik ook asseblief die verskillende sosiale netwerke ikone onder aan die bladsye vir hierdie doel.

Baie dankie

Basie Martins

ASR Martins Publishing Privacy Policy

ASR Martins Publishing Refunds Policy

ASR Martins Publishing Terms and Conditions

All local resources on this website are free of charge. Please help us by sharing it with your friends through the social networks. Social network sharing buttons available at the bottom of all pages

Interesting Posts