Heilige Gees gawes tydens huiskerk byeenkomste
Die Heilige Gees gawes is absoluut ‘n noodsaakliheid wanneer die gemeente van God bymekaarkom. Ons dien mekaar deur middel van die Gees gawes. Dit maak God persoonlik teenwoordig in ons byeenkomste.
House Churches the Biblical Way
Lees alles oor die rol wat die Heilige Gees in ons daaglikse lewe maar ook in die gemeente samekomste vervul
Die Heilige Gees gawes is absoluut ‘n noodsaakliheid wanneer die gemeente van God bymekaarkom. Ons dien mekaar deur middel van die Gees gawes. Dit maak God persoonlik teenwoordig in ons byeenkomste.
Prediking kan nooit deur ‘n vyfvoudige bedienaar aangewend word om Jesus Christus te openbaar nie. Daarvoor is Heilige Gees gawes nodig. Prediking kan aangewend word om te leer en te weerlê en is daarom spesifiek vir hierdie doel gegee. Die Heilige Gees gawes is ver bo prediking verhewe.
But the manifestation of the Spirit is given to every man to profit withal. Die woord “manifestasie” van die Gees van God in hierdie teksgedeelte word hier in direkte verband gebring met die Gees gawes. Wanneer die gawes van die Gees funksioneer dan gebeur dit omdat die Heilige Gees in ons midde manifesteer.
Jy het seker ook al die leuens oor die geestelike gawes gehoor: “Die Heilige Gees gawes is nie meer vir vandag nie. Dit was net vir die Apostels. God het die woord klaar geskryf en Hy praat nie verder met ons nie behalwe deur sy woord. Wat Hy vir ons wou sê het Hy klaar in sy woord gesê. Daarom is daar nie meer tale, uitleg van tale of profesie nie.
Hy sê self dat Hy deur die Gees van God duiwels uitgedryf het Ek sien met my geestesoog hoe duisende huis gemeentes oral in Suid-Afrika gebore word. As jy wil weet waarmee God nou besig is; hier is die antwoord: Hy wil sterk huis gemeentes bou. Hy wil sy kinders leer om in die Gees … Read more