Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke
Is bloedlynvloeke ‘n vals leerstelling? Waar kom bloedlynvloeke vandaan? Wie betaal vir jou sondes? Straf God steeds kinders en kleinkinders vir voorouers se sondes? Waar kom siektes vandaan?
House Churches the Biblical Way
‘n Volledige bespreking oor bloedlynvloeke en wat die Bybel daarvan sê
Is bloedlynvloeke ‘n vals leerstelling? Waar kom bloedlynvloeke vandaan? Wie betaal vir jou sondes? Straf God steeds kinders en kleinkinders vir voorouers se sondes? Waar kom siektes vandaan?
Baie mense wil dit nie hoor nie maar hierdie stelling wat ek nou gaan maak klink vir hulle Godslasterlik: God is nie in beheer van die aarde nie!
Die aarde is tans in ‘n chaotiese toestand. Mense word bedrieg, besteel en verwoes. Moord, verkragting, roof, sonde en ellende is aan die orde van die dag.
Dit is nou bevestig: Allerhande persoonlike observasies en persoonlike ervarings is die fondament waarop die “bloedlyn vloeke” leerstelling gebou is.
Dit is nou bevestig: Allerhande persoonlike observasies en persoonlike ervarings is die fondament waarop die “bloedlyn vloeke” leerstelling gebou is.
Oor die algemeen ken Christene nie die geestelike wette met betrekking tot die straf van sonde nie