Sale!

Huiskerke: Hoe? Hoekom? – Kindle

R160.00 R130.00

Huiskerke: Hoe? Hoekom? is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat…

SKU: H1 Category:

Description

Kindle edition

Huiskerke: Hoe? Hoekom? is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou.

Peace of mind agreement!

eBooks written by ASR Martins are the cheapest on his own website. You will not find it cheaper at any other online bookstore. He also offers a refund, for your peace of mind, in case you are not satisfied with the quality of the book that you purchased. This refund is valid for 7 days only after the date of purchase. Your eBook will be available for downloads for an unlimited period of time in the format on your receipt.