Waarheid Omtrent Siektes en Ellendes

Wat presies veroorsaak siektes en ellendes in ons lewens bespreek vanuit 'n Bybelse perspektief
Waarheid Omtrent Siektes en Ellendes
Choose your local currency (Country) on the Checkout Page

Waarheid Omtrent Siektes en Ellendes (Pdf, ePub, Kindle)

$8.99

Die Waarheid Omtrent Siektes En Ander Ellendes is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om dit te voorkom. Dit is juis onkunde wat die verlossingswerk van Jesus Christus neutraliseer.

Hierdie boek sal u as leser waarlik in staat stel om siekte en ellende doeltreffend te voorkom en om genesing te ontvang indien u reeds siek is.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

Summary of Reviews

4.9
Rated 4.9 out of 5
4.9 out of 5 stars (based on 46 reviews)
Excellent89%
Very good11%
Average0%
Poor0%
Terrible0%

There are no reviews yet. Be the first one to write one.