Bybel Gefundeerde Leierskap

kerkleierskap soos deur die Bybel voorgeskryf
Bybel Gefundeerde Leierskap
Choose your local currency (Country) on the Checkout Page

Bybel Gefundeerde Leierskap (Pdf, ePub, Kindle)

$3.99

“Bybel Gefundeerde Leierskap” verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek is ‘n deeglike beskrywing van ware Bybel gefundeerde kerkleierskap soos God dit beplan het. Die waarhede hier saamgevat sal u as leser in staat stel om ware leierskap funksies doeltreffend toe te pas in enige gemeente.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

Summary of Reviews

4.9
Rated 4.9 out of 5
4.9 out of 5 stars (based on 46 reviews)
Excellent89%
Very good11%
Average0%
Poor0%
Terrible0%

There are no reviews yet. Be the first one to write one.