Register

Register your congregation on our database

I do receive a substantial number of inquiries from people who wants to know the locations of house churches in their areas of residence. We really need to keep our database updated in order to make contact details of house church planters and other detail regarding house churches in general available to the public.

Requirements in order to register:

It is a requirement that churches registering on our database must be authentic or legitimate house churches. They might come together the traditional way also but there must be at least a small group gathering once a week. Church leaders should abstain from controlling these groups but instead allow the Holy Spirit to control these meetings. See my post for a more detailed disquisition of these requirements here.

How to register?

Please forward at least one contact number and the details of at least one venue to the email address on the “contact us” page.

♦  ♦  ♦

Registreer julle gemeente op ons databasis

Ek ontvang baie epos van mense wat wil weet of daar ‘n huiskerk gemeente in hulle omgewing is. Ons wil graag ‘n data basis op datum hou met huiskerk gemeentes se kontak besonderhede spesifiek vir hierdie doel. Wanneer mense inskakel kan ons telefoon nommers en adresse beskikbaar stel sodat hulle makliker by gemeentes kan inskakel.

Dit is egter ‘n nie-onderhandelbare vereiste dat huiskerk gemeentes in wese Nuwe-Testamentiese gemeentes moet wees.

Gemeentes moet aan die volgende vereistes voldoen:

Die gemeente kom bymekaar op ‘n Nuwe-Testamentiese manier van samekoms volgens 1 Korinthiërs 14:26. Tydens die weeklikse byeenkoms word daar nie gepreek of liturgiese handeling volgens die institusionele kerk metodes uitgevoer nie. Almal neem deel deur middel van die Heilige Gees gawes en bediening. Lering en bemoedigings prediking vind wel op ‘n weeklikse basis plaas maar nie tydens die primêre weeklikse byeenkoms nie.

Daar is glad nie ‘n formele of offisiële leierskap struktuur teenwoordig tydens huiskerk byeenkomste nie. Die gemeente funksioneer almal op gelyke vlak en almal is deel van die besluitnemings proses van die gemeente.

Registrasie van gemeentes word gedoen deur ten minste een kontak nommer en minstens een adres van samekoms na die epos adres op die “Kontak ons” bladsy deur te stuur. Die data basis word op datum gebring en die inligting word net aan mense gegee wat navraag doen oor huiskerk gemeentes in hulle omgewing. Die inligting word vir geen ander doel gebruik nie. Sien my joernaalinskrywing vir ‘n volledige uiteensetting aangaande die vereistes hier.

Terug na die Tuis bladsy

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye 

1 thought on “Register”

Leave a Comment